Annabelle Wallis

Annabelle Wallis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Annabelle Frances Wallis
Geboorte 5 September 1984 (1984-09-05)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Annabelle Wallis (gebore 5 September 1984) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente X-Men: First Class (2011), Annabelle (2014), en The Mummy (2017), en in die televisiereeks Peaky Blinders (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy